JOIN OUR MAILING LIST


Hoof Uitvoerende Beampte, Pierre van Niekerk (links) en Arnold Du Plessis, Besturende Direkteur (regs) tydens die Media-bekendstelling van DIEREGESONDHEID TV, wat op 15 Mei 2015 gehou was.

Berig in Die Beeld oor die mediabekendstelling op 15 Mei 2015.pdf

Ons dank aan Hanti Otto van Die Beeld koerant en fotograaf Herman Verwey wat ons media-bekendstelling op 15 Mei 2015 bygewoon het en daaroor berig het.

Maroela Media se berig oor ons mediabekendstelling op 15 Mei 2015.pdf

Ons dank aan Este Meyer Jansen van Maroela Media wat die media-bekendstelling van DIEREGSONDHEID TV bygewoon het en aldus daaroor berig het.

REKORD Koerant berig oor DIEREGESONDHEID TV Mediabekendstelling.pdf

Die Centurion Rekord Koerant het na ons media-bekendstelling op 15 Mei 2015, 'n onderhoud gevoer met ons Hoof Uitvoerende Beampte, Pierre van Niekerk.
Back Back to top